heat Chat
-
By babette on March 18, 2010, 09:03 (Report abuse)
LOL Ouboet - ek stem!
Maar wat presies bedoel jy nou met 'n "beter" catch????? Jy bedoel nie dalk beter as ek en Steffie nê?
-
By ouboet on March 18, 2010, 09:01 (Report abuse)
Ek meen ....goeie genade sy os n baie beter catch!!!!!!!....LOL
En gesels ook lekker vriendelik met n mens ......LOL....nie soos ander f%$#kers wat ek ken nie!!!!! Bwahahahaha.... -
By ouboet on March 18, 2010, 08:59 (Report abuse)
Ek stem sluit daai man Toe!!!.....Oeps ...More kakerlak en Babette..........dan ek is so uitgeput oefen nou al van 5 uur in die gym met die gewigte!!!!!...Praat jy wat tanne het Babette!!!!!!!!......LOL
Angelina ja laat hoor weer van jou jong.
-
By babette on March 18, 2010, 08:57 (Report abuse)
Kakerlak - ek dink dis op die oomblik vir hom veiliger agter die tralies as buite - en DIT wil nogal gedoen word! Die skoolkinders het nou hulle mes in vir hom!
-
By babette on March 18, 2010, 08:55 (Report abuse)
Hmmmm - ek het gister foto's van Crys en haar hele family gesien - En is sy nou mooi en sexy jong! Ouboet - jy sal maar weer moet begin dieet en oefen as jy 'n kans wil staan daar hoor! Crys - ek het 'n heel ander prentjie van jou in my kop gehad hoor! LOL!
-
By Kakerlak on March 18, 2010, 08:53 (Report abuse)
Babette: dis nes j da se en ek hoop Jub-Jub moet eintlik vir so lank aswat hule hom kan hou moet hule hom hou want hy behoort da.
Delila: more hoop j het leka geslaap!
-
By babette on March 18, 2010, 08:52 (Report abuse)
Amper vergeet ek - Angelina - Jy moet nou nie heeltemal ophou om hier te lees nie - maak soos ek en ignoreer net die inskrywings van die trolle - een van die dae gaan dit weer beter hier, en dan kan jy ons gerus join! Jy klink soos ons soort mens! At least het jy 'n sin vir humor! LOL!
-
By babette on March 18, 2010, 08:46 (Report abuse)
Ek sien Jub-Jub en sy maatjie was vol morfien en kokaien toe hulle daai kinders doodgery het. Ek hoop hulle sluit die bliksem sommer vir baie lank toe!
Ek het vanoggend op pad huistoe verby 'n ongeluk gery - 'n jong meisie wat in die middel van die pad lê - net bloed waar jy kyk - gelukkig was die paramedics klaar daar en besig met haar! Iemand het in haar vasgery - sy was op 'n scooter - shame, eerste ding wat ek sien is die wit voetjie sonder 'n skoen - net die een skoen sit nog! Ek het haar so jammer gekry, sy lê so en ruk - seker van skok. Ek was maar bly ek het nie meer kinders in die kar gehad om dit te sien nie - dit is nogal ontstellend so iets vir my!
-
By babette on March 18, 2010, 08:42 (Report abuse)
Ja Kakerlak - dit is so - jy moet maar dankbaar wees deesdae dat jy 'n werk het! Is jy 'n man of 'n vrou? Want as jy 'n man is EN jy ios dalkies wit dan moet jy dubbel so dankbaar wees!
-
By delila on March 18, 2010, 08:38 (Report abuse)
Hallo kakerlak.....
-
By delila on March 18, 2010, 08:38 (Report abuse)
HAhah die main cat is weer vandag terug...in aaaaalll haar glorie.....hehehe oe matroos ons weet jy of die uwe Babette self is angelina....so enjoy julself..
-
By Kakerlak on March 18, 2010, 08:28 (Report abuse)
Ag dit gan, 'n mens moet ma vasbuit of hu! lol
-
By babette on March 18, 2010, 08:26 (Report abuse)
More al die mense!
Ek voel sommer aan my stertvere dat vandag 'n wonderlike dag gaan wees!
Kakerlak - hoe gaan dit by die werk jong?
Wortelkoekie - jy moet maar so tip hierdie kant toe gooi as jy daai brakke opgespoor kry! Ek het nou die plannetjie in my agterkop om die pappas bietjie nader te sleep - as jy mooi saamwerk sal ek sorg dat daai toelae nooit afgeknip word nie - jy verstaan mos nou nê?
-
By Kakerlak on March 18, 2010, 08:18 (Report abuse)
More mensies, jamer dat k nie di afgelope ogende more gese het nie was baie besig.
-
By wortelkoekie on March 17, 2010, 23:06 (Report abuse)
Ja 10 uit 10 Koshuisbrakke .Waar jol ons vannaand ek is platsak maar julle het darem seker nog bietjie malie oor van pappa se toelaag. Laat weet tog.
Babette ja wat almal ignoreer hulle nou al hier in elk geval so laat hulle maar speel.
Wonder waar was die Playgirl wat so skitter in haar afwesigheid .Nie maatjie gehad nie toe sy tjoepstil.Grootbek.Sien sy vloek toe weer lekker saam , more preek sy seker weer uit die bybel vir Steffie.
En 10 uit 10 ook vir Esmerelda jy is classic ou girl. Ou girl ek hoop! Hahaha.
Wel ek sit nou maar hier en wag vir die Brakke op twitter dat ek ook kan gaan saam drink in Hatfield , of is julle stoute goed vannaand in Sunnyside!!
-
By babette on March 17, 2010, 18:55 (Report abuse)
Goeie naand mevrou Diedie!
-
By babette on March 17, 2010, 18:54 (Report abuse)
Ai Koshuisbrakke, hoe lekker laat jy/julle my nou lag!
Crys, die beste is dat dit die tweetjies so bekommer dat jy dan nou nie kan sien hoe vreeslik vieslik ek nou eintlik is nie! LOL! Hulle weet net nie van al die sakke sout wat ons al saam op hierdie site opge-eet het nie (o gatta, daar praat ek al weer van eet!)! Dit sit nie in hulle broek om die vriendskappe wat ons al hier gesluit het ongedaan te kan maak nie!
Ek gaan nou soos jy maak - hulle totaal ignoreer! Dit behoort nie te moeilik te wees nie - amper soos 'n lastige vlieg!
-
By diedie on March 17, 2010, 18:48 (Report abuse)
LOL LOL LMGA Well done Koshuisbrakke!
-
By koshuisbrakke on March 17, 2010, 18:40 (Report abuse)
Antie Delila en Oom Janman is eintlik dieselfde persoon en die regte naam is Caster......Caster Semenya.....dit is hoekom dit post asof dit koek en knaters het :D
-
By Crys on March 17, 2010, 18:35 (Report abuse)
Angelina 10 uit 10 vir jou, ek het sommer baie respek vir jou. Wat my so ontstel is dat daai twee absoluut die sleg in mens uitbring, maar ek gaan hulle nou ignoreer. Arme Babette ek weet nie wat sy vir hulle gedoen het nie, sjoe hulle is vieslik
-
By diedie on March 17, 2010, 16:45 (Report abuse)
Ok Baai Delila - lekker speel met jou barbie vannaand - oh en moenie vergeet om Barney te kyk nie - miskien leer daai pers dinasourus vir jou maniere!
-
By wortelkoekie on March 17, 2010, 16:44 (Report abuse)
Julle het alweer klaar teveel aandag gekry , bye dom koekies nou het julle n nuwe vashaak reeltjie weer gekry om julle deur te dra. whahahahahaha...het ek dit nou reg?bye
-
By diedie on March 17, 2010, 16:43 (Report abuse)
oh shit - nou het ek iets begin wat herhaal gaan word vir die volgende ses maande, lol ten minste is dit `n nuwe onderwerp - whahahahaha
LMGA die een kleppe maak nie oop tussen een en twee nie!
-
By delila on March 17, 2010, 16:40 (Report abuse)
HAHAHAh DD...... gelukkig het jy een dis hoekom jy daarvan weet whahwhahwha wat kyk jy popeye whahahwhah
-
By delila on March 17, 2010, 16:39 (Report abuse)
Bye anty Lady....rustige nag XX
-
By diedie on March 17, 2010, 16:39 (Report abuse)
OMW - nee wat delila - LMFGA - ek het niks om voor skaam te kry nie, maar jy is duidelik nog nie klaar met skool nie, jy het nou in 3 posts na mekaar gewys net hoe dof jy regtig is - hmmmmm miskien moet jy maar liewer ophou mense beledig wat jou niks gedoen het nie, dis nou regtig onsmaaklik en vervelig.... miskien sal mense dan dalk met jou gesels, maar niemand hou van `n beterwetige tipe wat regtig fokol tussen die ore het nie.
Gin wonder jy hang heeldag hier rond nie, jy het obvious geen vriende nie.
en so btw - het jy geweet jy het `n wettige lisensie nodig vir jou vlak van onnoselheid?
-
By delila on March 17, 2010, 16:38 (Report abuse)
Ja laat ek maar eerder loop, nie lus vir onner die prop perv wat nie weet of hulle arthur of martha is nie
XXX
-
By delila on March 17, 2010, 16:37 (Report abuse)
Gaan duik julle da by die hawe se kant of meer by die rotse
-
By Janman on March 17, 2010, 16:35 (Report abuse)
ok Dolla....die ding is weer onder die prop en ek het nie krag vandag vir DIT nie!!!!
;)
-
By delila on March 17, 2010, 16:33 (Report abuse)
Ok Boka gaan nou my kosi aantrek.....dan sien ek jou nou nou as die maan sy kop uitsteek
-
By delila on March 17, 2010, 16:32 (Report abuse)
Ja nee, ek moes die boetie gedeelte aan gesien het vir ouboet...sal maar my brilletjie opsit om beter te kan sien....whahwha
-
By delila on March 17, 2010, 16:30 (Report abuse)
ag hoe dink ek dis ouboet, kon sweer ek sien sy naam....hallo wortel dosie! al besluit watter ene is jy?
-
By Janman on March 17, 2010, 16:30 (Report abuse)
Wortelkoekie bly jou boetie doen so goed....laat hy jou maar eerder try help.....los maar die poaching vir ons Kapenaars wat weet hoe!!!!! Dalk kan hy betaal vir jou op....daar is hulp weet jy!!!!! whahahahahaha
-
By wortelkoekie on March 17, 2010, 16:30 (Report abuse)
Bwaha haa Ouboet nogal ,die perv, ekke?Nee wat ek het mos n wortel of n koekie se julle.
-
By delila on March 17, 2010, 16:29 (Report abuse)
Mossells....... jammer maar ekke eet nie slakke of mossels nie...maar krefies op die strand sal heerlik wees, moet nie se wa, want jy het gesien ouboet se broer poach.....hy kom poach dalk ons krefies
-
By wortelkoekie on March 17, 2010, 16:28 (Report abuse)
Twee regte vlak donners die dat niemand met hulle kom chat nie.Bye poeksie en doeksie dosie.Bwaha of Hhhhabbwaha of wat ever julle twee ape dit noem.
-
By delila on March 17, 2010, 16:27 (Report abuse)
jaaneman...sien jou nou nou oppie strand bokka...
-
By delila on March 17, 2010, 16:26 (Report abuse)
Ouboet! is jou broer n poacher?? maar dis n gevaarlike speletjie daai hoor!
-
By delila on March 17, 2010, 16:26 (Report abuse)
slakke! sies man janneman
-
By delila on March 17, 2010, 16:24 (Report abuse)
Haai "antie" DD dan het jy al baie skaam gekry....lol
O ja nou verstaan ek Jannetjie,,,,,sjoe maar dis lekkkeerr goete daai, volgende keer moet jy vir ons uithou daan braai ons oppie strand innie maanlig,
-
By Janman on March 17, 2010, 16:23 (Report abuse)
die ander een is die een met die skulp....fokken duur nou!!!
-
By wortelkoekie on March 17, 2010, 16:23 (Report abuse)
LMGA!!!!Die bliksemse Delila is baaaaaie dof weet nie eens watse goggas Janman van praat nie.Hy ook maar grootbek net hy moet kom dat my broer hom n regte poacher wys , hy sal Janman net moer met sy grootbek. LOL probeer hier uitmaak hy smokkel....LOL..LOL..Bwhaaha ha Habwahaa en sukkel met goggas terwyl plat slakke baie meer geld inbring ver al hier in Gauteng .En hulle hak nog albei by dieselfde stories vas Hahah Bwanana....LOL..LMGA
-
By Janman on March 17, 2010, 16:22 (Report abuse)
jaaaa poeksie!!!!!
-
By Janman on March 17, 2010, 16:22 (Report abuse)
dan beter antie Diedie'hulle nou begin slegvoel want hier is nie 'n age restriction op die site nie
-
By delila on March 17, 2010, 16:22 (Report abuse)
iets soos kreef of krap
-
By Janman on March 17, 2010, 16:20 (Report abuse)
ai man....weet jy nie daai rooi goed met die knypers...baie duur by restaurante
-
By delila on March 17, 2010, 16:16 (Report abuse)
DD issit wat jy heeldag doen, kyk cartoons, nee dolla ons is lankal verby cartoons.
Janneman ek wetie so mooi nie, sal jy my n hint gee.
-
By delila on March 17, 2010, 16:15 (Report abuse)
Ja nee janneman, as dit nie onder die draad is nie is, dit bo-oor, het haarself nog maller geskok met die fencing wat hulle opgesit het om haar in te hou, maar sy is so glibberig soos n vis..... en kry elke keer n ander manier, die ander dag het sy mos n besoeker oorie kop geslaaan, en sy klere aangetrek en woeps weg is sy,maar gelukkig het hulle haar weer gevang ...weteie vir hoe lank nie......slim soos die houtjie van die galg daai ene
-
By diedie on March 17, 2010, 16:15 (Report abuse)
hmmmmmmm en wat as julle twee laerskool kiddies is wat internet ontdek het - en Janman se "sales" is sy favorite cartoon wat gaan wys...LMGA
-
By Janman on March 17, 2010, 16:13 (Report abuse)
nee jong....hulle is bly oor enige van daai goed wat hul kan kry.....weet jy waarvan ek praat....die goggas???????
-
By Janman on March 17, 2010, 16:10 (Report abuse)
fok dis weirdos hier....gun wonder hulle weet van Valkenburg nie....sien hulle sukkel al van laasjaar met die een wat so ontsnap
-
By Janman on March 17, 2010, 16:07 (Report abuse)
ja ek kry die antie jammer....wie het nou gese net mense wat grappe vertel mag hier wees......soos sy se....hulle eie reels
-
By delila on March 17, 2010, 16:07 (Report abuse)
wonder of wortel koek te besig is om ondekkings te doen.....om hier te kom gesels.....shame ek gun hom/haar om uit te vind wat hy/sy is
Gelukkig kla jou customers nie...jy is gelukkig
-
By delila on March 17, 2010, 16:05 (Report abuse)
Ek belowe jou,,, het nog nooiiiiet sulke woorde uit dames se monde gehoor nie..... dan skel hulle op ordentlike mense soos my anty lady...patete man ek sê jou...patete!
-
By Janman on March 17, 2010, 16:04 (Report abuse)
party is size.....ander onder size........pla my customers min
-
By Janman on March 17, 2010, 16:03 (Report abuse)
jong ek is heel geskok in die spul vroumense....wonder of hulle regtig dames is en of dit nie dalk 'n klomp mans studente is nie
-
By delila on March 17, 2010, 16:02 (Report abuse)
Is dit groot goete wat julle vang
-
By delila on March 17, 2010, 16:01 (Report abuse)
o,ok klink na n agtermekaar spulletjie
-
By Janman on March 17, 2010, 16:00 (Report abuse)
hulle drop die vangste by my.....ek verpak dit en die customers tel dit dan weer hier op
-
By delila on March 17, 2010, 16:00 (Report abuse)
... en dan verkoop jy net die gogs....of verkoop hulle vir jou..... dit klink na n lekkkerrr besigheid
-
By delila on March 17, 2010, 15:59 (Report abuse)
janneman...miskien soek die matrosie iemand om ha tit te byt!!!whawha enige vrywilligers
-
By Janman on March 17, 2010, 15:58 (Report abuse)
Dellie nee, ek duik nie self nie....het ouens wat daai werkie vir my doen
-
By delila on March 17, 2010, 15:58 (Report abuse)
Janneman...kan jy glo wat kom uit daai mond......ons kort n heavy dose bytsoda....whawhawha
-
By Janman on March 17, 2010, 15:57 (Report abuse)
En dan maak julle ons die honde....maar al waaraan julle kan dink is seks
-
By delila on March 17, 2010, 15:56 (Report abuse)
joJo matroos.... jy is vulgent tannie...sies iemand van jou portuur en status...... Is jy gefrustreerd....... sal moet uboet moet praat... ouboet jy moenie so vinnig hardloop nie..... of miskien tanie moet jy vir jou n wortel gaan koop....whawhawha
-
By Crys on March 17, 2010, 15:47 (Report abuse)
Jantjie spyker maar liewer vir sluwe slet, want as jy die opblaas pop se tiet te hard gaan byt, vlieg sy by die venster uit
-
By delila on March 17, 2010, 15:38 (Report abuse)
Spietkop
Krokkie ry te vinnig en ´n spietkop trek hom af. Toe hy sy venster oopdraai, haak die spietkop af en gee hom ´n taai klap.
Krokkie (Verboureerd): Waarvoor was dit?
Spietkop: As ek jou stop en jy maak jou venster oop, moet jou bestuurslisensie reeds in jou hand wees! Moenie my tyd mors nie!
Die spietkop loop om die motor en klop by die passasier se venster. Die Ouboet draai sy venster af en WHAP, klap die Spietkop hom ook.
Ouboet (Verskrik): Hei, ek bestuur nie, waarvoor is dit?
Spietkop: Ek het gou jou wens vervul...
Ouboet Watter wens is dit nogal?
Spietkop: Sodra julle hier weg ry en voor jy en jou tjom oor die eerste bult was, sou jy vir hom gesê het "Daai spietkop moes daai kak met MY getraai het..."
-
By delila on March 17, 2010, 15:37 (Report abuse)
Testicle Therapy
Two women were playing golf. One teed off and watched in horror as her ball headed directly toward a foursome of men playing the next hole.The ball hit one of the men.
He immediately clasped his hands together at his groin, fell to the ground and proceeded to roll around in agony.
Babette rushed down to the man, and immediately began to apologize.. 'Please allow me to help. I'm a Physical Therapist and I know I could relieve your pain if you'd allow me, she told him.
'Oh, no, I'll be all right. I'll be fine in a few minutes,' the man replied. He was in obvious agony, lying in the foetal position,still clasping his hands there at his groin.
At her persistence, however, he finally allowed her to help. She gently took his hands away and laid them to the side, loosened his pants and put her hands inside.
She administered tender and artful massage for several long moments and asked, 'How does that feel'?
He replied: It feels great, but my thumb's broken!
-
By delila on March 17, 2010, 15:34 (Report abuse)
Janneman...scuba jy of duik julle net
-
By delila on March 17, 2010, 15:08 (Report abuse)
Ok janjies....ek wil alles hoor
-
By Janman on March 17, 2010, 15:03 (Report abuse)
sorry doll dat jy so moet wag....praat nou weer.....het gou iemand by my
-
By Janman on March 17, 2010, 15:01 (Report abuse)
Ek lag al die pad bank toe....die rooigoggas is goudwerd!!!!!!
-
By delila on March 17, 2010, 14:45 (Report abuse)
Hallo janjie...hoe gaanit met die sales...julle baie besig gisteraand?
-
By diedie on March 17, 2010, 14:36 (Report abuse)
sjoe hoe bly is ek nou dat ek nie in Seoel bly nie :
Seoel - Suid-Korea bied van 2011 af gratis sagteware aan om die tyd wat internet- en speletjieverslaafdes op die internet deurbring, te verminder, het die premier se kantoor Dinsdag gesê.
-
By diedie on March 17, 2010, 14:25 (Report abuse)
Janman - ons is maar almal bang vir hulle!
-
By Janman on March 17, 2010, 14:23 (Report abuse)
Diedie so xtra pondjies hier en daar pla nie.....dis die wat buite bly oor hulle te dik is wat my bang maak
-
By diedie on March 17, 2010, 14:23 (Report abuse)
LOL LOL Krokkie - face dit nou maar - tot die varke dink jy is die grootste vark! LMGA!!! LOL!!!
Geniet die Netbal - (en spur) :)
-
By krokodil on March 17, 2010, 14:20 (Report abuse)
Diedie - voor ek netbal en hokkie toe jaag moet ek jou eers gou vertel hoe geafronteer ek gisteraand was.
Haak toe by die Dros vas en na middernag gaat le ek toe maar op die sypaadjie (van moegheid, niks anders nie). Na 'n rukkie kom daar 'n vark verby en kom le so ewe agter my rug.
Kom daar toe 'n jersey verby en se dat jy kan sien wanneer 'n man suip - hy word aan sy vrinne geken.Wragtig - net daar staan die vark op en loop - my bloedruk is nou nog sky high !! LOL
Sien julle weer more.
-
By diedie on March 17, 2010, 14:19 (Report abuse)
Janman - jong ons weet ons is dik anties, maar wragtig nie een van ons is of wil sooooooo vieslik dik wees nie......
so by the way - wat is fout daarmee om so bietjie dik te wees - ons het mos meer om aan te vat, en glo my - baie voordele vir mans :
1. In somer kan jy in die skadu le
2. In die winter gaan jy nie koud kry nie
3. Sex is nie harde werk nie - jy hoef net een keer te beweeg .... en vir die res ry jy die golwe.... :))))WHAHAHAHAWHAHA ..... nou gaan julle seker ook vir my se ek het seks op die brein LOL - LMGA!
-
By Janman on March 17, 2010, 14:14 (Report abuse)
Yes Poeks.....en waarmee sit ons vandag???? Alweer die dik anties!!!!! Whawhawhawhawha
-
By diedie on March 17, 2010, 14:14 (Report abuse)
neee sies man! Om so uit vrye wil vet te wees is darem te erg! Weet die vrou nie van die gesondheids risiko nie? Wys jou nou net hoe stupid mense is - nee wat sy stel eerder haar gesondheid in gevaar en vat die kans om vreeslik vieslik vet te word (en tien teen een te dooi in die proses) as wat sy worry om haar dogter te sien grootword! fokkit man dink die mense nie - sy sit met `n 3 jarige - halllloooooo ek glo haar kind wil he haar ma moet daar wees vir haar! tipies amerikaners - shit hulle is dof!
-
By delila on March 17, 2010, 14:08 (Report abuse)
lol 300 kg
-
By delila on March 17, 2010, 14:08 (Report abuse)
Hulle vra nogals gister middag oor die radio...hoe lyk n man
wat sooo hardop is om by soo n 30kg anty te le -
By delila on March 17, 2010, 14:05 (Report abuse)
wat mense nie sal doen om opgemerk te word nie....weet die vrou nie waarmee sy alles te doen sal hê, as sy by daai gewig kom nie.....sy sal skaaars kan loop...
-
By diedie on March 17, 2010, 13:55 (Report abuse)
OMW - daar is ons dikgat titel in sy glorie in - nie een van ons kan hiermee kompeteer nie! :
’n Oorgewig Amerikaanse vrou se groot wens is om die wêreld se vetste vrou te wees en sy het al ver met die wêreldrekordpoging gevorder.
Me. Donna Simpson (42) van Old Bridge in New Jersey weeg 273kg, en volgens Daily Mail wil sy binne twee jaar haar 450kg-doelgewig haal. Volgens nineMSN hou Simpson die Guinness-wêreldrekord vir die vetste ma. Toe sy in 2007 241kg geweeg het, is haar dogter, Jacque line, gebore.
-
By delila on March 17, 2010, 13:52 (Report abuse)
whahwhahahhaaaa
-
By krokodil on March 17, 2010, 13:41 (Report abuse)
Hallo Angelina - nee man !!!! Moenie laat 'n paar "snaakses" jou verhoed on hier te chat nie - hulle sal weer verdwyn - gee maar net kans !!
Alle geval - BAIE WELKOM - ons verwelkom alle mense wat net so kommin as ons is en as jy nie hande uitruk nie ontvang jy gou gou 'n uitnodiging na die Bar in Brakpan en daar.......................Boeta, raak dit lekker !!!!
Sien weer later.
-
By delila on March 17, 2010, 13:29 (Report abuse)
whawhzahwhah matroos...kots kors kots
-
By delila on March 17, 2010, 13:28 (Report abuse)
Anty ek like jou, moenie weghardloop vir die ou tannie....laat ek my nou so vir haar vererg....ag ne matroos probeer iets anders
-
By delila on March 17, 2010, 13:26 (Report abuse)
Anty moenie loop nie, dis beslis wat hulle wil hê....matrosie is te skaam om onder haar eie naam te post, en te nuuskierig om hier weg te bly.....dan is die nuwe naam gepas....
-
By delila on March 17, 2010, 13:24 (Report abuse)
heheh ou girl....lol...jy is nie so slim soos jy dink nie,,,,, jy is either die uwe PG haarself of die sluwe Babette...dalk nog die liewe "matrosie" in disguise wat heel moontlik die geval is..... Ek dink nou regtig dis matroosie......heheeheh...jy kan dit maar erken ....di snet jy wat so opkom vir die tanie babette...lol
-
By Ladyheart10 on March 17, 2010, 13:11 (Report abuse)
Sien hoe noem die een mens weer name.Laat ek eerder loop,sal weer kom inloer.
-
By Angelina on March 17, 2010, 13:03 (Report abuse)
Hallo almal wat hier skryf en ook die wat net hier lees. Dit is die eerste keer dat ek self skryf, maar ek lees nou al 'n hele ruk lank hierdie blog. Ongelukkig het dit nou ontaard in 'n sirkus, en hierdie is dan ook waarskynlik die laaste keer wat ek hier sal lees of skryf.
Dit is baie jammer, want julle mense het nou al vir my soos ou vriende geword. Ek het julle grappies en segoed vreeslik geniet, maar vandat hier 'n spul nuwe mense opgeduik het wat daarop uit is lyk dit my om die site onder te kry is dit geen plesier meer nie.
Delila en Janman, wat het Babette aan julle gedoen dat julle haar so teiken? Sy is ten minste nog altyd eerlik en baie snaaks en skerp. Ek is seker in die regte lewe is sy ook maar net 'n gewonde mens en glad nie so belustig soos sy voorgee nie. As julle so geskok is oor alles wat sy se, vir wat lees julle dit?
En LadyHeart, jy is 'n regte bemoeisieke ou vrou. Jy straal sommer die depressie waaraan jy ly uit en dit is baie neerdrukkend. Jy hou jou so onskuldig maar jy is baie erger as enige van die ander hier. Ek weet nie van Playgirl nie want dit klink vir my of daar iets is wat ons almal nie van weet nie.
Dis al wat ek wou se, dis jammer maar Delila en Janman het my nog nie eers een keer laat lag nie. Hulle is vervelig. En waar kom Esmeralda nou aan al die goed wat sy vanoggend hier kom sit het? Ek het probeer teruggaan en ek kan net 'n klomp bladsye terug. Is daar iewers argiewe waarna mens kan gaan kyk, want dan sal ek dit graag wil gaan lees. Ten minste was daar toe nog interessante mense gewees wat toe gesels het.
-
By delila on March 17, 2010, 12:49 (Report abuse)
Lol anty is als waar wat anty sê.....en ek worry nie regtig oor wie wat sê nie......hulle laat ons net BAIE lag met hulle origheid.....en anty moenie dat hulle anty weer wegjaag....dink hulle dalk hulle is die queen van Skeba.....in PG se geval dink sy beslis sy is die Queen van Valkenburg....Hier is maar min ordentlikes soos anty sê, moenie dat die ander anty omkrap
-
By Ladyheart10 on March 17, 2010, 12:46 (Report abuse)
Enige mens kan sommer sien hier wie is ordentlike mense en dames wat net grappies maak en wie is blatant vieslik,dit wys sommer.
-
By Ladyheart10 on March 17, 2010, 12:43 (Report abuse)
Sies ek was geskok toe ek lees wat Babette en Playgirl gister hier gedoen het.Jy sien nou self wat ek bedoel met Steffie en Krokkie en Diedie,hulle is anders.Hulle het grappies gemaak met julle,maar was nie so blatant vieslik nie.Sies.
-
By Ladyheart10 on March 17, 2010, 12:40 (Report abuse)
Lank terug was hier oulike mense wat kon gesels het en voor hulle sommer die plek begin oorvat het,het hulle ook baklei oor goed maar was nooit so gewees met mense nie.
-
By Ladyheart10 on March 17, 2010, 12:35 (Report abuse)
Nie net ek nie,baie mense is al weggejaag hier nou wil hulle julle ook jaag.
-
By Ladyheart10 on March 17, 2010, 12:34 (Report abuse)
Ken jy haar dan dat dit jou pla?Hulle dink mos dis hulle eie plek die en jy moet net hulle eie reëls volg wat hulle self maak of hulle jaag jou weg.Ek is al baie weggejaag hier.
-
By delila on March 17, 2010, 12:28 (Report abuse)
Lol Anty......matrosie, word sooo kwaad sy post nie eens meer nie as ek hier is nie, ek maak haar vreeslik kwaad met my sletterigheid..... sy wens al sy kan my vermoor!...
maar ai anty, eks sooo bly anty sien niks verkeerd nie...
Post a message
Create a new account or log in to join the conversation!


